vadervanliefde.com
Skrywer Adrian Ebens
Voorleser Dawid Snyman
Gepubliseer Jan 17, 2018
Downloads 1,677
Audio Downloads 644
Totale aflaaie 2,321

Kontak ons gerus indien u belangstel in 'n gedrukte boek. Die prys word bepaal deur die waarde wat jy daarop plaas.

Identiteitsoorlog

Miljoene mense sukkel met depressie. Die motivering om kop bo water te hou word moeiliker en moeiliker en baie mense soek na 'n ander uitweg.

'n Evaluasie van onsself - dat ons nie goed genoeg is in ons pogings nie, dat ons nie aanvaarbaar is nie en dat ons nie van veel nut is nie, bring toksiese invloede van waardeloosheid. Die meeste boeke wat hulp aanbied moedig jou aan om jouself te pamperlang en jouself positief in te stel teenoor jouself.

Hierdie metode ontken die mees basiese verlange van die mens, vir seën. 'n Vaderfiguur of 'n mentor wat woorde van seën in jou lewe inspreek. Daar is niks wat hierdie kragtige ondervinding kan vervang nie - om te hoor dat iemand nie wie jy opkyk, lief is vir jou.

Ons Vader in die hemel wil ons dit elke dag aan ons bevestig, maar Satan het baie mense in die wêreld verblind deur hulle te laat soek na aanvaarding op ander plekke sodat hulle die wonderlike seën van die Vader uitdoof - dat hulle sy geliefde kinders is.