vadervanliefde.com
Skrywer Adrian Ebens
Gepubliseer Jun 03, 2018
Downloads 1,496

Kontak Ons gerus indien jy belangstel in 'n gedrukte boek. Die prys word bepaal deur die waarde wat jy daarop plaas.

Die Goddelike Patroon van die Lewe

Universele patrone van lewe is oral om ons. Hul oorsprong is die oorspronklike Goddelike Patroon wat afkomstig is van die Vader, deur die Seun, en word gevind op elke vlak van die lewe.

Die son en die maan, saad en plante; ouer en kind; koning en koninkryk; Ou Testament - Nuwe Testament; die Patroon van Bron en Kanaal is die Sleutel.

‘n Ondermynende, teenstrydige patroon het sy weg gebaan na die harte van mans en vroue, en na die kern van die gemoedere van heersers en leiers. Almal moet hulle keuse doen omtrent die patroon van lewe of dood. Die Heilige Skrifte moedig ons aan om die keuse te doen: kies die Goddelike Patroon van die Lewe.