vadervanliefde.com

Wat 'n vriend het ons in Jesus

Download
Downloads 357
bygevoeg Okt 04, 2021

Wat 'n vriend het ons in Jesus; Hy wat in ons plek wil staan;

Wat 'n voorreg om gedurig tot God's troon deur Hom te gaan.

Hoe verbeur ons tog die vreuge; ag, hoe dikwels lei ons smart

Net omdat ons nie ons node uitstort in God's Vaderhart.