vadervanliefde.com

Karakter van God

Reekse: 2

Die liefdevolle vergewensgesinde karakter van ons sagmoedige God.

Agape

Aanbiedings: 0

Hoe is God werklik? Jesus het na die wêreld gekom om die karakter van God te openbaar. Hy is die volmaakte beeld van God. Jesus het aan Filipus gesê, in Joh.14:9, “Hy wat My gesien het, het die Vader gesien.”

In die eerste vier boeke van die Nuwe Testament word ons die eerste beeld van God gegee. Dit is met hierdie prentjie in gedagte dat ons die res van die stories in die Bybel, wat ‘n ander prentjie skilder, sal verklaar.

Volg die reeks videos hier.

Hierdie video-reeks kom uit die boek, Agape.

Is God Good

Aangebied: Mar 01, 2020 - Apr 02, 2020
Aanbiedings: 3