Is God Good? II - Does God Command Killing Babies?
Deel van reeks Is God GoodIn die Ou Testament word die volgende Bybelverse gegee:
"So sê die HERE van die leërskare: Ek het terdeë gelet op wat Amalek Israel aangedoen het, dat hy hom in die weg gestaan het by sy optog uit Egipte. Gaan nou en verslaan Amalek, en julle moet met die banvloek tref alles wat hy het; en jy mag hom nie verskoon nie, maar jy moet om die lewe bring man sowel as vrou, kind en suigling, bees en kleinvee, kameel en esel." 1 Samuel 15:2-3
Dit lyk of God opdrag gegee het om die Amalekiete totaal uit te wis, met duidelike instruksies om ook die suigelinge uit te wis. Is dit werklik wie God is? Kan Hy dan enigsins soos Jesus wees?
Hoe moet ons dit verstaan?
Aangebied: Mar 14, 2020