Laai boek af
Skrywer: Adrian Ebens
Gepubliseer: Jan 17, 2018
Geskryf: Jan 17, 2018
Downloads: 173

au de

Kontak ons gerus indien u belangstel in 'n gedrukte boek. Die prys word bepaal deur die waarde wat jy daarop plaas.

Oorspronklike Liefde

As ons 'n God aanbid wat liefhet as gevolg van inherente eienskappe, sal ons dieselde doen.

Ons word soos dié wat ons aanskou. As ons die Seun aanbid aan Wie alle dinge gegee is en wat rus in die versekering van sy Vader se soete welwillende Agape liefde, kan ons verander word na die beeld van hierdie liefde en kan ons liefhê soos God die Seun liefhet

Ons God is Agape en in Hom is glad geen Eros liefde te bespeur nie.